Die regsvrou agter Selebi

 

  "SÓ HET DIE SAAK VERLOOP

Mei 2006: Die koerant Mail & Guardian vlek Selebi se bedenklike verhouding met die dwelmhandelaar Glenn Agliotti oop.


Mei 2007: Adv. Vusi Pikoli, destydse hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, waarsku pres. Thabo Mbeki oor die korrupte verhouding tussen Selebi en Agliotti.


1 Februarie 2008: Selebi verskyn in die Randburgse landdroshof op aanklag van onder meer korrupsie.

5 Oktober 2009: Die korrupsie- verhoor begin in die Hooggeregshof in Johannesburg.

2 Julie 2010: Selebi word skuldig bevind aan korrupsie: Dat hy betalings van altesaam sowat R170 000 van Glenn Agliotti gekry het in ruil vir invloed en inligting.

3 Augustus 2010: Hy word tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.

1 Novovember 2011: Sy regspan doen aansoek om appèl teen die skuldigbevinding.

2 Desember 2011: Die aansoek om appèl word van die hand gewys en die hoogste hof van appèl in Bloemfontein bekragtig die skuldigbevinding en vonnis.

5 Desember 2011: Selebi begin sy 15 jaar tronkstraf by die Pretoria-Sentraal-gevangenis uitdien as ’n siek man. " 

Vir meer gaan gerus na 

 http://www.sarie.com/lewe-liefdes/hieroor-praat-mense/die-regsvrou-agter-selebi

  20 July 2012   Jackie Selebi granted medical parole

 We are all very grateful for the release of Jackie Selebi 

and thankful for all the support received.

The Medical parole was granted in terms of the Act with no

 special privileges. A medical advisory board made the 

decision inter alia taking into consideration his medical 

condition and the danger if any to society and the likeliness 

of repeating the offence.

Mr Selebi is suffering from end stage renal failure and diabetes .

 He will be closely monitored by his doctor and hospital

 renal unit staff.The Minister Correctional Services Minister 

Sbu Ndebele granted the parole.


 South Africa ex-police chief Jackie Selebi 's Appeal unsuccessful .

To download the full judgement  follow this link .

judgement.pdf judgement.pdf
Size : 2317.018 Kb
Type : pdf